Hierdie week in die gemeente: 

10 tot 23 Augustus 2026

 

Neem asb kennis dat Sondag 16 Augustus se erediens verskuif na Vanderbijlpark-Oos. Alle byeenkomste vir die week van af Sondag 16 Augustus 2026 tot Vrydag 21 Augustus verval of ‘n nuwe datum sal bekend gemaak word.

 

Vrydag 07 Augustus: Padkafee

Dankie vir die ondersteuning!

 

Dinsdag 11 Augustus

18:00 - Finkom

Aan huis van Ria Nel

 

Woensdag 12 Augustus

09:30 - NHSV

Palms

 

Woensdag 12 Augustus

19:00 - Aand-Bybelstudie

 

Donderdag 13 Augustus

10:00 - Bybelstudie

 

Sondag 16 Augustus

10:00 - Erediens

Vanderbijlpark-Oos

 

Kerkraadsvergadering

Verskuif vanaf 18 Agustus na 25 Augustus.

 

Sondag 23 Augustus

09:00 - Erediens - Nagmaal

Gemeentevergadering

Gemeente-ete: Verrassing

 

Barmhartigheid

Winter-Sop-Projek:

Laat weet my asb indien jy bereid is om vir Sondag 23 Augustus sop te maak.

Kontak: Errol - 083 455 6922

 

Ons Koskas

Skenk kontant ipv kos.

EFT jou skenking na NHK Rietbyl

Bankbesonderhede:

Bank: GoTyme Bank

Naam: NHK Rietbyl

Rek nr: 530 024 293 55

Gebruik verwysing: Koskas

Baie dankie aan almal wat reeds kontant vir hierdie saak oorbetaal het.

       

Familie Sake

Voorbidding:

Julle is in ons harte en gebede:  

Michiel en Juanita Human - Afsterwe van Elize

Marie Daffue se familie - Afsterwe van Marie

Monica Delport en Gesin - Monica was in 'n motorongeluk

Susan Volschenk

 

Ondersteun ons lidmate

Vars geslagte Hoenders en Eiers

By André: 083 263 0875

Eiers:                                 R70 per laai

Heel Hoenders:                 R55 p/kg

Filette:                               R85 p/kg

Vlerke:                               R70 p/kg

Boudjies:                          R65 p/kg

Dye:                                   R65 p/kg

Lewer, nekkies, magies:  R15 p/500g

Flatties:                             R60 p/kg

André lewer af

 

Lees die afkondigings in meer detail  op:

https://www.nhkvdbpenrs.co.za/

 

Tuindienste

Ons tuine en erf word binne en buite deur Hermau Garden Services instand gehou. Ons beveel hulle graag aan. Kontakbesonder- hede is: Gustav - 083 254 0740. E-posadres: gustav.aucamp@hermaugardens.co.za

Webblad: https://hermauservices.co.za/