Hierdie week in die gemeente:
11 tot 18 Mei 2025
Volgens die Jaarprogram
Maandag 12 Mei
19:00 Projekte Vergadering
Dinsdag 13 Mei
09:30 NHSV
18:00 Finkom-Vergadering
Woensdag 14 Mei
18:30 Bybelstudie
Donderdag 15 Mei
Geen Bybelstudie
Sondag 18 Mei
Moedersdag
09:00 Erediens
10:15 Kategese
Voorbidding
Liewe broers en susters, in Christus is ons familie. Ons familie is lief vir mekaar en daarom raak dit wat met ons familielede gebeur elkeen van ons. Wanneer jy siek is, of hartseer en bedroef is, of oorlaai en bekommerd is, bid ons vir en saam met jou dat die Here Hom oor jou sal ontferm. En, wanneer jy bly is, of dankbaar is, of vreugde beleef, wil ons dit saam met jou vier en die Here loof vir sy goedheid en genade.
Julle is in ons harte en gebede:
Truia Botha
Pieter du Plessis
Monica Delport
Myrda Pieterse
Ellen van der Westhuizen
Ons is saam met jou bly! ’n Baie mooi en geseënde nuwe lewensjaar word jou toegebid:
05/11 Annette Kruger
05/14 Eddie Lubbe
05/15 Elsabé Bothma
05/16 Elize Human
05/16 Alida Nel