AFKONDIGINGS:
11 tot 18 Mei 2025
AFKONDIGINGS:
11 tot 18 Mei 2025
Elke Sondag oefen ons een of twee onbekende liedere uit die Liedboek of Vonkk.
p 24 Mei 2025 kuier ons saam met vriende en/of familie - en hierdie keer is dit om 'n potjie. So tussen die gekuier deur gaan ons lekker pret hê - onder andere Bingo speel - en daar is pryse te wen. Bel, WhatsApp of e-pos my en bevestig jou tafel - en - ek gee jou die Hoe-werk-Dit? Eintlik is alles reeds gereël - ons kort nog net vir jou en jou vriende.
Errol: 083 455 6922 of es.ds.nhk@gmail.com
05/11 Annette Kruger
05/14 Eddie Lubbe
05/15 Elsabé Bothma
05/16 Elize Human en Alida Nel
Truia Botha
Pieter du Plessis
Monica Delport
Myrda Pieterse
Ellen van der Westhuizen